Ek het bystand nodig tydens die COVID 19 ramptoestand.
Vul asseblief hierdie vorm in om aan te dui watter bystand jy nodig het. Pinelands gemeente sal dan probeer om jou met iemand te koppel wat jou kan ondersteun.
Naam *
Epos-adres
Straat-adres *
Selfoonnommer
Hoe kan ons jou bystaan?
Ek het iets nodig wat nie hierbo aangedui word nie.
Weet jy van iemand anders wat hulp nodig het? Ons kan jou kontak vir meer inligting.
Gee jy toestemming om boodskappe te ontvang met meer inligting?
Clear selection
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy