Aansoekvorm: Graad 10-uitruil 2021
Doen aansoek om vanaf 8 tot 21 Junie 2021 Nederland, België en Frankryk te besoek. Hierdie aansoekvorm bestaan uit ses (6) afdelings wat asb. volledig voltooi moet word. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 31 September 2020 om middernag.
Email address *
Vooraf
Belangrike inligting waarvan jy en jou ouers kennis moet neem voordat jy die hele aansoekvorm invul.
Die koste vir hierdie toer beloop ±R40 000.00. Is jou ouers/voogde daartoe in staat om hierdie bedrag in die maandelikse paaiemente te betaal soos uiteengesit in die inligtingstuk? *
Tik slegs JA of NEE
Your answer
Indien jou aansoek gekeur word, is daar 'n deposito van R5 000.00 betaalbaar om jou plek op die toer te waarborg. Is jou ouers/voogde daartoe in staat om hierdie deposito te betaal EN daarvan bewus dat hierdie deposito nie terugbetaalbaar is nie? (Indien jy later van die toer onttrek, sal julle ongelukkig hierdie R5 000.00 nie kan terugkry nie, want dit word gebruik om jou vlug te bespreek.) *
Tik slegs JA of NEE
Your answer
Die Europese Unie vereis dat reisigers 'n minimum van €60.00 per dag (en dus €720.00/R11 500.00 vir die twaalf dae) spaargeld moet hê. Sal jy hierdie bedrag tot jou beskikking hê? *
Tik slegs JA of NEE
Your answer
Is jou skoolfonds agterstallig? *
Tik slegs JA of NEE
Your answer
Kry jou ouers skoolfondskorting? *
Tik slegs JA of NEE
Your answer
Het jy 'n geldige paspoort waarvan die vervaldatum 1 AUGUSTUS 2020 of later is? *
Indien jy nie 'n paspoort het nie, of jou paspoort verval voor 1 Augustus 2020, sal jy steeds vir die toer oorweeg word. Indien jy gekeur word, sal jy egter so gou moontlik vir 'n (nuwe) paspoort moet aansoek doen. Neem asb. kennis dat die aansoek vir 'n paspoort nie by die toerpakket ingesluit is nie.
Next
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Hoër Meisieskool Bloemhof. Report Abuse