#LeweVirDieStad groeigroep
Klein gemeenskappe waar ons mekaar help om deur die krag van die evangelie te groei.

Die studente, die jong werkendes, die sonder kinders, die met kinders, die ouers met babas en die met tieners, die wie se kinders op universiteit is en die met kinders in die Buiteland, die wat arm is van gees, die wie nog onseker is oor die Jesus storie, die wat vrae het, die wat twyfel, die wat seer het, die oud, die getroud, die nuuskieriges.
Almal is welkom.

Klein groepies mense wat mekaar elke 2 weke ontmoet om te groei in liefde vir God, vir mekaar en vir ons naaste, as reaksie op God se liefde vir ons in Jesus Christus. Ons groepe kom saam om te leer, om te groei en om ons geloof prakties uit te leef

Romeine 15:7
Julle moet mekaar asseblief aanvaar. Onthou: Christus het julle almal met oop arms aanvaar en op hierdie manier groot eer aan God gebring.

Ons raak deel van groeiegroepe omdat dit klein gemeenskappe is waar ons mekaar kan verwelkom (welkom tuis) en aanvaar met die warmte (kos is op die tafel) en liefde van Jesus (ons is lief vir jou) tot die eer van God (lewe vir die stad).

*Eggenote moet asb aparte vorms invul.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam *
Eposadres *
Woonbuurt *
Selnommer *
In watse tipe groep stel jy belang? *
Required
Hoe sien jy jou rol in die groeigroep? *
Required
Enige vrae?
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy