Hetta-vraelys
Goeiedag Hetta. Baie dankie dat jy die tyd neem om hierdie vraelys te voltooi. Die HelpHetta-projek wil graag al ons Hettas beter leer ken, sodat ons beter in jul behoeftes kan voorsien. Vul asb. elke vraag volledig in.

Die vraelys is anoniem. Vul asb. elke vraag noukeurig in en merk jou antwoorde met ’n kruisie. (X)
Waar aangeteken is om almal van toepassing te merk, kan jy meer as een keuse merk.
1. In watter graad is jy?
2. Het jy al voorheen ’n Hetta-pakkie ontvang?
3. Watter van die volgende elektroniese toestelle gebruik jy om te kommunikeer? (Merk almal van toepassing.)
4. Watter sosiale media gebruik jy? (Merk almal van toepassing.)
5. Oor watter van die volgende temas sal jy graag meer inligting wil ontvang? (Merk almal van toepassing.)
6. Watter van die volgende dienste het jy ’n behoefte aan vanaf die #HelpHetta-projek /ander diensverskaffer? (Merk almal van toepassing.)
7. Het jy ’n behoefte om deel te wees van ons WhatsApp Broadcast-groep waar ons op ’n gereelde basis motiveringsboodskappe en dagstukkies aanstuur?
Indien ja, vul asb. jou selfoonnommer in:
Selfoonnommer:
Your answer
8. Wie is jou ondersteuningsnetwerk? (Merk almal van toepassing.)
9. In watter tipe behuising woon jy?
10. Sou jy belangstel om ’n “menstrual cup” eerder as doekies te gebruik?
11. Wat is jou stokperdjies of talente?
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service