Wiskunde, Graad 1, Kwartaal 3, Toets 1
Hierdie toets is volgens die KABV-riglyne en kan vir hersiening gedurende September gebruik word. Dit is 'n selfnasientoets en die resultate sal dadelik na indiening beskikbaar wees. Die opstel van die toets deur onderwysers van Laerskool Kidd's Beach word waardeer.
Wat is jou naam?
Wat is die naam van jou skool?
Wat is die naam van jou provinsie?
Clear selection
Tel die appels en tik die antwoord onderaan in.
1 point
Captionless Image
Watter twee getalle is gelyk aan 10?
Kies die regte antwoord hieronder.
1 point
Clear selection
Rangskik die getalle van groot na klein.
Kies die regte een hieronder.
1 point
Captionless Image
Clear selection
Rangskik die getalle van klein na groot.
Kies die regte een hieronder.
1 point
Captionless Image
Clear selection
Watter getal is die grootste
Tik die antwoord hieronder.
1 point
Captionless Image
Kies die naam van die getal wat by hierdie getal pas.
1 point
Captionless Image
Clear selection
Kies die regte antwoord.
1 point
Captionless Image
Clear selection
Bereken.
1 point
Captionless Image
Hoeveel pote het vyf eende?
1 point
Clear selection
Jy het 6 lekkers. Verdeel dit gelykop tussen 3 vriende. Hoeveel kry elke vriend?
1 point
Voltooi die patroon.
Kies die regte een hieronder.
2 points
Captionless Image
Clear selection
Voltooi die patroon.
Kies die regte een hieronder.
2 points
Captionless Image
Clear selection
Watter vorm het 3 sye?
Kies die regte een hieronder.
1 point
Clear selection
Watter vorm is 'n reghoek?
1 point
Clear selection
Kyk na die prent. Kies die tyd wat by die prent pas.
1 point
Captionless Image
Clear selection
Watter glas het die meeste water?
1 point
Clear selection
Wie het die meeste harte?
2 points
Captionless Image
Clear selection
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy