Vrouekonferensie 13 - 15 September 2024
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Bring asb die volgende saam:
Eie beddegoed en handdoek, toiletware en kamerjas.
Bybel Notaboek en Pen
Ontvanklike Hart
Ekstra geld vir snoepie, geskenkwinkel en Offerhande
Flits/ lig vir beurtkrag
Kampstoel opsioneel
Alle etes en eetgerei word voorsien, dis jou naweek af in die kombuis
Om te registreer vir die Vrouekonferensie, voltooi die vorm en klik "submit" Daar sal 'n respons verskyn om jou bespreking te bevestig met al die nodige inligting 
Naam & Van 
*
Saam met wie wil jy 'n kamer deel ?
Ouderdom *
ID Nommer
*
Waar woon jy tans/ tuisdorp? 
*
Kontak Nommer: 
*
Huwelikstatus
*
By watter gemeente is jy betrokke *
Is hierdie jou eerste Woord in Aksie Vrouekonferensie?
*
Is jy 'n kamper, Woord- in- Aksie groepleier of assistent groepleier. *
Enige opmerkings? *
Om teleurstelling te voorkom, bespreek en betaal asb  so gou as moontlik.
 R550 per kamper

ABSA Bank
Woord in Aksie Gauteng
1025774970
632005
Tjekrekening

Gebruik jou naam en afkorting VK as verwysing
en stuur jou bewys van betaling deur na: 
kampe@wia.org.za
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy