Boekbekendstelling RSVP | Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881
Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, die jongste boek deur die historikus dr. Jackie Grobler.

Hierdie boek lewer ’n waardevolle bydrae tot die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing. Geen ewewigtige en omvangryke boek oor hierdie oorlog is al voorheen gepubliseer nie. Die redes vir die uitbreek van dié relatief kortstondige oorlog, die aanloop daartoe, die verloop en gevolge daarvan word met die hulp van beide Britse én Boerebronne omvattend gedokumenteer en pragtig gekomplementeer met talle foto’s en illustrasies.

Datum: Woensdag 13 Maart 2019
Plek: Kremetart-raadsaal, Solidariteit-hoofkantoor, D.F. Malan-laan, Kloofsig, Centurion
Tyd: 10:30 vir 11:00

Bevestig asseblief u bywoning teen 5 Maart 2019.
Dit is noodsaaklik om bywoning vooraf te bevestig, aangesien beperkte plek beskikbaar is.

Vir meer inligting kontak die uitgewer by (012) 880 1953 of kraal@kraaluitgewers.co.za
Toegang is gratis.

Hierdie boek sowel as ander publikasies van Kraal Uitgewers sal by die geleentheid te koop wees.
Kontant en kaarte word aanvaar.

Bestel vandag nog jou eksemplaar via die volgende skakel - https://bit.ly/2Ne0wZk

Naam *
Your answer
Van *
Your answer
Instansie *
Byvoordbeeld Solidariteit Beweging, FAK ensomeer.
Your answer
E-posadres *
Your answer
Selfoonnommer *
Your answer
Aantal gaste *
Your answer
Kommentaar
Voeg enige verdere kommentaar hier by
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service