Infokerk aanlyn opleidingskursusse
In die lig van die voortslepende grendeltyd, wat meebring dat ons vir ten minste die afsienbare toekoms nie sal kan voortgaan met formele, in persoon opleiding nie, het ons dit goedgedink om te begin om aanlyn opleidingskursusse aan te bied.

Dit is natuurlik vir ons net so nuut soos vir julle. Ons het eintlik geen idee wat om te doen en hoe om dit te doen nie, omdat ons dit natuurlik nog nooit van te vore gedoen het nie. Ons wil egter hierdie nuwe pad saam met ons gebruikers stap en u ook begelei deur hierdie hierdie hele proses.
Behoefte bepaling ten opsigte van die soort opleiding wat verlang word:
Voltooi asb die onderstaande inligting om ons te help om te bepaal watter tipe opleiding u verlang
Streek *
Jou naam en van *
Your answer
Jou gemeente *
Your answer
Jou e-pos *
Your answer
Jou selfoonnommer *
Your answer
Infokerk Produkte *
Required
Dui aan watter tipe Winkerk opleiding sou jy wou doen. *
Beginners
Gevorderd
Spesifieke aangeleenthede
Winkerk
Dui aan watter spesifieke behoeftes het jy *
Required
Dui asb jou behoefte aan wat jy spesifiek wil leer in 'n Winkerk kursus (kortliks)
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy