NG Weltevreden erediensbespreking 14 Maart 2021
Ons mag nou 100 mense per erediens akkommodeer in die kerk maar vra dat jy asb steeds die vorm sal voltooi en so jou plek sal bespreek vir ons eredienste om teleurstelling te voorkom. Ons vra ook dat indien jy voor Sondag besluit om nie meer die erediens by te woon nie, dat jy vir Mari by 082 339 4052 of Tanya by 082 8547139 sal Whatsapp om jou bespreking te kanselleer en sodoende vir iemand anders die geleentheid gee om 'n erediens by te woon.
Naam en Van *
Epos adres *
Vir watter erediens wil jy plek bespreek?
Clear selection
Aantal mense
Ons begin eerskomende Sondag weer met KiX-kerk Graadgroepe. Hierdie Sondag woon die Graad 1 en 2 kinders en ouers die Graadgroep in die Saal saam by. Bespreek asb jou en jou kind/ers se plek daarvoor.
Clear selection
Aantal mense
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy