Vrystaatse Jeugkoor Lede Databasis Opdateringsvorm
LEES ASSEBLIEF ALLES SODAT JY NIE IETS BELANGRIK WAT ONS VRA MIS NIE!!

Ons wil baie graag elke lewende lid in die hande kry.  Help ons om die Jeugkoor databasis op datum te kry sodat ons jou vroegtydig kan laat weet van ons volgende reunie (moontlik eers weer in 2034, dalk vroeër). Dalk soek een van jou ou jeugkoor maats jou, dan kan ons help met info.  

Voltooi asseblief die vorm al gaan jy nie die reunie bywoon nie, anders bly ons jou soek. Doen dit asseblief vir die liefde van die saak.
Help ons deur die boodskap te versprei op jou Facebookblad, Instagram, Twitter (X), WhatsApp en orals slegs aan oud jeugkoorlede. Probeer soveel as moontlik lede van jou jaargroep opspoor. Laat weet ook indien jy van lede weet wat nie meer met ons is nie. Hier is die skakel na hierdie vorm: https://forms.gle/Hf5bvU78ZqZn1xiw8

Hier is die formele WhatsApp groep waar slegs reëlings deurgegee word en ons jou regtig nie mal maak met boodskappe nie - Maak die skakel in WhatsApp oop: https://chat.whatsapp.com/J8D6pDgWDuo8eaK2koGphr

Vir die Informele kuier WhatsApp groep waar almal gesels en fotos uitruil - Maak die skakel in WhatsApp oop: https://chat.whatsapp.com/KuYeGGWY2imKOrsRKNFKD1 ons hits wel jou eerder aan om posts op die FB groepe te maak, want daar kan mens teruggaan om vorige gesprekke te sien.

Vir enige navrae per epos ovsjeugkoor@gmail.com

*Let op die verpligte velde. Verskoon die baie items op die vorm. "Prevention is better than Cure" en dit vergemaklik ons taak om die volgende reunie te reël.

Baie dankie dat jy wil help hiermee.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Onthou jy hoe LEKKER die vorige reunie was. Hier is 'n video om jou aan te spoor om weer te kom.
Jeugkoor lied en kreet gedurende die 50 jaar reunie
Naam
*
Van
*
Nooiensvan
ID vir toekoms opsporing (asseblief)
Ouderdom
*
Geslag
*
Beroep
*
Huis Telefoon
Werk Telefoon
Selfoon
*
Addisionele Selfoon
Epos
*
Epos (Tik hom weer hier om seker te maak)
*
Addisionele Epos
Jou Skype Naam
Jou FaceBook Skakel
Jou Instagram Skakel
Jou Twitter/X Skakel
Jou LinkedIn Skakel
Kontakvoorkeur
Stad
*
Posadres
Woonadres
*
Huwelikstatus
*
Eggenoot Name
Eggenoot Telnr
Eggenoot Selnr
Eggenoot Epos
Ouers info en kontakbesonderhede
Ander gesinslede info en kontakbesonderhede
Wat het jy nog van jou jare?
*
Required
Watter jare het jy gesing?
*
Vanaf watter dorp/stad was jy?
*
Vanaf watter skool?
*
Watter stemgroep was jy?
*
Required
Huidige stemgroep
*
Required
Sing jou eggenoot koor
*
Indien Ja, watter stemgroep
Clear selection
Het jy kinders wat koor sing, en watter stemgroep?
Jou reunie deelname voorkeur
*
Jou voorkeur liedjies vir die reunie
Stel jy belang in die volgende (slegs vir aanduiding. Ons sal later pryse, groottes en getalle vasmaak)
*
Required
Jou idee vir beraamde koste vir reunie naweek per persoon? (Neem in ag die huur van persele 4 dae, audio en video opname, fotograaf, ete, bladmusiek druk ens. ens. ens.)
Sal jy wil borg? (plasing in die konsertprogram en webblad)
*
Kontakbesonderhede van moontlike ander borge
Waarmee wil jy help met die reuniereelings?
Mag ons jou kontakbesonderhede met mede oudlede deel, wat met jou wil kontak maak?
*
Enige vrae of kommentaar
Ons sien uit daarna om jou by die volgende reunie te sien.


Liefdegroete
Die Jeugkoorkomitee
Webblad: https://vrystaatsejeugkoor.co.za
Whatsapp formele reëlings groep (ons pla nie sommer nie): https://chat.whatsapp.com/J8D6pDgWDuo8eaK2koGphr
WhatsApp informele chat groep (sit jou klank af en moet ook nie voice stuur nie) https://chat.whatsapp.com/KuYeGGWY2imKOrsRKNFKD1

Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy