Wild@Heart Mannekamp inskrywing
Kyk gerus die promo video hier!
https://www.youtube.com/watch?v=gj5l40vcOPk&feature=youtu.be
Datum: 18 - 21 Februarie 2021
Plek: B’Sorah, Hartebeespoort Dam (
www.bsorah.com
) Kampgangers slaap in die saal of in hul eie tente
Aanbieders: Johan Woest & Jaco van Schalkwyk van “The Character Company”
Koste: Manne R950 p.p. wat etes en kampmateriaal insluit
Seuns (ouer as 16 jaar) R475 p.p. wat etes en kampmateriaal insluit
Let wel! Die Donderdag sessie is by NG Weltevreden en ons ontmoet die Vrydag oggend om 07:00 by die kampterrein vir die oorblywende sessies, voordat ons om 13:00 Sondagmiddag terugkeer huistoe.
Wie kan dit bywoon? Manne, broers, vriende, kollegas, bybelstudiegroepe, pa's en seuns (ouer as 16 jaar)
Navrae:
henkmyburgh71@gmail.com
hekkie@saldati.com
sakkiestoltz1@gmail.com
Naam
Your answer
Van
Your answer
Selnommer
Your answer
Epos adres
Your answer
Aantal persone wat die kamp wil bywoon
Choose
1
2
Meer as 2
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google.
Report Abuse
-
Terms of Service
-
Privacy Policy
Forms