Erediens besprekingsvorm - 24 Oktober 2020
Eredienste moet volgens wetgewing tot 50% van kapasiteit tot 'n maksimum van 250 persone per diens beperk word.
Indien jy sukkel met die invul van die vorm, kontak Sanet by 0132433765
Plekke beskikbaar per diens
Hierdie afdeling gee 'n idee hoeveel plekke nog per diens beskikbaar is. Indien jy 'n negatiewe getal sien (bv -1) beteken dit dat die hoeveelheid mense per diens oorskry is en dat jou bespreking op 'n waglys geplaas sal word indien jy daarmee voortgaan. Die Kerkkantoor sal jou skakel as daar moontlik plek beskikbaar word.
Plekke nog beskikbaar
Clear selection
Bespreking
Vul asseblief onderstaande in. Let daarop dat elke lid van die gesin wat die diens gaan bywoon 'n aparte vorm moet invul. Wanneer 'n vraag nie van toepassing is nie, antwoord dan Geen of NVT.
Tyd van byeenkoms *
Naam: *
Van:
Epos
Adres *
Telefoon nommer *
Ouderdom indien Kinderkerk bygewoon word
Ander persone wat in dieselfde huis woon
ELKE PERSOON MOET ASB SY EIE VORM VOLTOOI. ONDERSTAANDE PERSONE IS NIE OUTOMATIES REGISTREER VIR DIE EREDIENS NIE
Naam, van, en telefoon *
Naam, van, en telefoon *
Naam, van, en telefoon *
Naam, van, en telefoon *
Diagnostiese vrae
Indien jy op enige van die vrae positief antwoord, mag jy volgens die riglyne ongelukkig nie die geleentheid bywoon nie
Merk indien jy enige van die volgende simptome het. *
Required
Temperatuur (Sal by die deur gemeet word))
Hoë risiko persone
Indien jy hierdie merk bevestig jy dat jy bewus is dat jy 'n hoër risiko is vir Covid19 en neem persoonlik verantwoordelikheid indien jy die virus sou opdoen tydens die byeenkoms.
Voldoen jy aan enige van die volgende kriteria *
Required
Ek bevestig dat ek die bogenoemde prosedures verstaan en aanvaar, *
Required
SLEGS VIR EREDIENSBEDIENINGSPAN
Vul asb hier in waar jy Sondag bedien tydens die diens. Onthou dat as jou familie ook bywoon elkeen sy \ haar eie vorm vroegtydig moet voltooi.
Ek bedien Sondag by:
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy