Matriekfees registrasie
8 - 15 Desember 2021

Aan die einde van elke jaar kom matrieks van regoor die land bymekaar vir ‘n week van son en see, kuier, ontspan, vriende maak en sommer net “chill” naby die natuur en naby God. Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie!

Die Matriekfees word aangebied in samewerking met #imagine se nasionale bestuur en die Jeugkantoor van Communitas.

Kontak Faani by 083 856 1951 of reimaginematriekfees@gmail.com vir meer inligting.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Koste: R1800 wat alles insluit behalwe vervoer. Skryf in voor 30 September en betaal slegs R1500, voor 31 Oktober slegs R1600 en voor 30 November R1700! (Indien die fees afgestel word vanweë Covid-19 of ander redes, sal die volle bedrag terugbetaal word.)
Matrikulant besonderhede: Naam *
Van *
Geslag *
Ouderdom *
Skool *
Dorp *
E-pos adres *
Selnommer *
Mediese fonds (of vul "geen" in) *
Naam van hooflid op mediese fonds (of vul "geen" in) *
Lidnommer (of vul "geen" in) *
Ouer/voog besonderhede: Naam en van *
Ouer/voog se selnommer *
Adres *
Spesiale omstandighede (bv. gebreke, allergieë, nie-aansteeklike siektes of siektetoestande, ens.) t.o.v. bogenoemde kind waarvan die kamporganiseerders na my mening moet kennis dra is: *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy