NG Elarduspark Vrouekamp 2020
Vul asseblief die onderstaande vorm in.
Belangrike inligting
Ons is baie opgewonde vir hierdie jaar se vrouekamp en nooi jou uit om saam met ander vroue God se teenwoordigheid in jou lewe te ontdek.

Datum: 6-8 Maart (Ons arriveer Vrydag 14:00 en vertrek Sondag na die brunch).
Plek: Effata kampterrein naby Warmbad
Kostes: R790 vir die naweek en dit sluit al die etes in. Betaalbaar met EFT, snapscan of kontant. Gebruik die verwysing Vrouekamp en jou NAAM.
Afsnydatum: 24 Februarie 13:00

Wat bring ek saam?
• Bybel en pen
• Duvet, kussing en handdoek
• Tekkies of gemaklike skoene (daar lekker plek om te stap).
• Swembroek (as jy lus het om te swem).
Naam & Van *
Your answer
Selfoonnommer *
Your answer
E-pos *
Your answer
Geboorte jaar en datum *
Your answer
Enige ander inliging waarvan ek moet weet, byvoorbeeld dieetvoorkeure of slaapreëlings?
Your answer
Next
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy