Snoepie bestellings 25 Februarie - 1 Maart 2019
Liewe Ouers, Plaas asseblief 'n bestelling vir volgende week soos aangedui. Ons gaan vir eers op 'n kontant basis werk. Stuur asseblief die betaling saam met u kind in 'n duidelike gemerkte koevert na die register onderwyser. Kontant kan ook direk by die snoepie inbetaal word. Bestellings vir volgende week moet asseblief teen Donderdag 4pm aanlyn gedoen word. Die kontant moet asseblief Maandae inbetaal word. Elke week se bestellings open op Maandag.
Email address *
NB: Hierdie vorm is slegs vir een kind. Indien julle vir 'n tweede kind wil bestel moet die vorm twee keer ingevul word.
Naam en van van u kind. *
Your answer
In watter graad is u kind? bv. 6H *
Your answer
Merk watter dae u van die ete bestellings wil gebruik maak.
Maandag 10:10am
Maandag 12:20pm
Dinsdag 10:10am
Dinsdag 12:20pm
Woensdag 10:10am
Woensdag 12:20pm
Donderdag 10:10am
Donderdag 12:20pm
Vrydag 10:10am
Vrydag 12:30pm
Toebroodjie/Wrap bestellings: Maandag 10:10am
Toebroodjie/Wrap bestellings: Maandag 12:20pm
Toebroodjie/Wrap bestellings: Dinsdag 10:10am
Toebroodjie/Wrap bestellings: Dinsdag 12:20pm
Toebroodjie/Wrap bestellings: Woensdag 10:10am
Toebroodjie/Wrap bestellings: Woensdag 12:20pm
Toebroodjie/Wrap bestellings: Donderdag 10:10am
Toebroodjie/Wrap bestellings: Donderdag 12:20pm
Toebroodjie/Wrap bestellings: Vrydag 10:10am
Toebroodjie/Wrap bestellings: Vrydag 12:20pm
Totale bedrag van u bestellings (bv. R70) *
Your answer
NB: Bestellings vir 1ste pouse sal 1ste pouse gereed wees om afgehaal te word vanaf 10:10 en bestellings vir 2de pouse vanaf 12:20pm. Leerders wat bestellings geplaas het sal by 'n aparte bedieningspunt bedien word om lang rye te voorkom. Graad 1 en se bestellings sal na hul klasse geneem word 10am aangesien hulle in hulle klassies eet voor pouse begin.
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This form was created inside of Laerskool Jan van Riebeeck. Report Abuse - Terms of Service