IN PAS KONFERENSIE - Inskrywing, Oos-Kaapland, 2-4 Augustus 2023
IN PAS se Oos-Kaapland konferensie vind vanjaar in Augustus in Gqeberha / Port Elizabeth plaas.

Datum: 2-4 Augustus 2023
Plek: PE-Hoogland Gemeente, Gqeberha: Isobellaan 1, Charlo
Tyd: Woensdag, 2 Augustus om 11:00 tot Vrydag 4 Augustus 13:00
Koste: R870.00
Verblyf: Deelnemers reël eie verblyf op eie koste, waar nodig
VBO: 25 punte word toegeken (leraars en diensleraars)

Navrae: Ds Carolien du Pisanie, 067 409 5590, caroliendupisanie@gmail.com

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Noemnaam:
Van:
Selfoon:
Gemeente:
Dieet: Enige spesiale dieetvereistes?
BETALING
Betaal die koste van die byeenkoms met direkte bankoordrag in die volgende rekening:

NG Kerk Oos-Kaapland
ABSA Tjekrekening
290 58 1192
Verwysing: INPAS + [Jou Van]

Stuur die bewys van betaling aan me Chantall Vermaak by sinode@ngkok.co.za
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy