Nataniël in Concert kaartjiebespreking
Na die aankondiging dat ons na vlak 1 van inperking gaan, het ons NOG 50 kaartjies beskikbaar vir Saterdag 13 Maart se vertoning om 11:00 en nog 50 kaartjies vir die 15:00 vertoning beskikbaar! Kaartjies vir Saterdag 22 Mei om 11:00 is vir nou uitverkoop, daar sal moontlik nader aan die tyd nog kaartjies beskikbaar wees.

Saterdag 13 Maart 201
11:00 & 15:00
NGK Weltevreden, Corneliusstraat 1140, Weltevredenpark
R290 per persoon

Geen kinders onder 15 jaar

Neem ask kennis dat jou kaartjies slegs bevestig sal word wanneer jy bewys van betaling gestuur het en 'n epos terug ontvang het ter bevestiging!

Bankdetails:
NGK Weltevreden
Absa, Clearwater
Takkode: 632005
Reknr: 0730 580 460
Verwysing: Nataniel+naam+van

Yoco-kaarttransaksies
https://pay.yoco.com/ng-weltevredenpark
​​
BAIE BELANGRIK!!!!!! Stuur bewys van betaling na skriba@ngweltevreden.co.za. Vir navrae, kontak gerus vir Mari Hamman by 011 475 5510 tussen 08:00 en 12:00 gedurende die week.
Naam en van *
E-pos adres *
Ek wil graag kaartjies bespreek vir die volgende vertoning op 13 Maart: *
Hoeveel kaartjies wil jy bespreek? *
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy