Google Vorms

Tipe misbruik:

Ons beleid oor naaktheid

Ons laat nie die deel of publikasie van inhoud met die uitbeelding van naaktheid, grafiese seksuele dade of ander seksueel eksplisiete materiaal toe nie. Ons laat ook nie inhoud toe wat verkeer na kommersiƫle pornografiewerwe aandryf of pedofilie, bloedskande of bestialiteit bevorder nie.

Ons het 'n geentoleransiebeleid teenoor inhoud wat kinders uitbuit. Dit beteken dat ons rekeninge van enige gebruiker sal beƫindig wat ons uitvind prente van seksuele misbruik van kinders deel of publiseer. Ons sal ook die inhoud en die eienaar daarvan by die polisie aanmeld.

Ons laat ook nie die deel of publiseer van inhoud toe wat seksuele aantrekking teenoor kinders aanmoedig of bevorder nie.