JavaScript isn't enabled in your browser, so this file can't be opened. Enable and reload.
2022 Rekeningkunde Graad 12 Ronde 1
Gr 12 R1
Leerder naam
Your answer
Leerder van
Your answer
Skoolnaam
Your answer
Selfoonnommer
Your answer
E-pos
Your answer
Graad
10
11
12
MAATSKAPPYE: TEORIE
1.
Die volgende hou verband met die finansiële state van maatskappye:
1 point
Watter EEN van die volgende dui stellings aan wat WAAR is?
(i) en (ii)
(i) en (iii)
(ii) en (iv)
(iii) en (iv)
Clear selection
2.
Die King-verslae oor korporatiewe bestuur dien as maatstaf vir korporatiewe bestuur in Suid-Afrika. Die volgende stellings verwys na King IV:
1 point
Watter een van die volgende dui stellings aan wat waar is?
(i), (ii) en (iii)
(i) en (iv)
(ii), (iii) en (iv)
(iii) en (iv)
Clear selection
3.
Die volgende stellings hou verband met die direkteure van 'n maatskappy:
1 point
Watter EEN van die volgende hou verband met nie-uitvoerende direkteure?
(i), (iii) en (v)
(i), (ii) en (iv)
(ii), (iv) en (vi)
(ii), (iv) en (vii)
Clear selection
MAATSKAPPYE: ALGEMENE GROOTBOEKREKENINGE, FINALE REKENINGE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Batman Beperk op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 4, 5 en 6.
4.
Die leningsbedrag wat op 31 Maart 2021 betaal is, is:
1 point
R740 000
R844 000
R636 000
R89 600
Clear selection
5.
Op watter datum is die lening aangegaan?
1 point
31 Desember 2021
31 Desember 2020
31 Desember 2019
31 Desember 2018
Clear selection
6.
Watter uitwerking sou die rente deel van hierdie transaksie op die rekeningkundige vergelyking hê?
1 point
A
B
C
D
Clear selection
Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Iron Man Beperk op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 7 en 8.
7.
Bereken die netto wins voor belasting vir die jaar wat op 30 Junie 2021 eindig.
1 point
R130 200
R1 446 667
R303 800
R620 000
Clear selection
8.
Watter uitwerking sou die betaling van inkomstebelasting op die rekeningkundige vergelyking hê?
1 point
A
B
C
D
Clear selection
MAATSKAPPYE: INKOMSTESTAAT, BALANSSTAAT EN KONTANTVLOEISTAAT
Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Superman Bpk. op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 9, 10, 11 en 12.
9.
Bereken die waardeverminderingsbedrag op die verkoopte toerusting vir die jaar wat eindig op 30 Junie 2021.
1 point
R12 000
R24 000
R30 000
R6 000
Clear selection
10.
Bereken die wins/verlies wat op hierdie transaksie gemaak is.
1 point
R6 000 wins
R6 000 verlies
R0
R50 000 wins
Clear selection
11.
Bereken die kosprys van die nuwe toerusting wat op 31 Januarie 2021 aangekoop is.
1 point
R320 000
R240 000
R270 000
R570 000
Clear selection
12.
Bereken die opgehoopte waardevermindering op toerusting op 30 Junie 2021.
1 point
R404 000
R344 000
R650 000
R284 000
Clear selection
Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Spiderman Bpk. op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 13 en 14.
13.
Bereken die aantal aandele wat op 1 Julie 2020 uitgereik is.
1 point
50 000
400 000
450 000
1 400 000
Clear selection
14.
Bereken die uitreikingsprys van die nuwe aandele wat op 1 Julie 2020 uitgereik is.
1 point
R10
R12
R28
R50
Clear selection
Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Aqua Man Bpk. op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 15 en 16
15.
Bereken die bedrag wat betaal is vir dividende vir die jaar wat op 30 Junie 2021 geëindig het.
1 point
R100 000
R294 000
R432 000
R532 000
Clear selection
16.
Bereken die finale dividend per aandeel wat op 30 Junie 2020 verklaar is.
1 point
113 sent
0 sent
25 sent
4 sent
Clear selection
Die volgende inligting is geneem uit die finansiële rekords van Black Panther Beperk op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 17 en 18.
17.
Bereken die netto verandering in kontant en kontantekwivalente vir die jaar.
1 point
R2 250 000 invloei
R2 250 000 uitvloei
R850 000 invloei
R850 000 uitvloei
Clear selection
18.
Watter van die volgende sal lei tot 'n uitvloei van kontant soos uitgebeeld in die kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite?
1 point
(i) en (iii)
(ii) en (iv)
(iv) en (v)
(ii) en (vi)
Clear selection
Die volgende inligting is geneem uit die rekords van Elektra Bpk. op 30 Junie 2021. Beantwoord vrae 19, 20 en 21.
19.
Die inskrywing om die terugkoop van aandele in die Gewone Aandelekapitaalrekening aan te teken, sal ___ aan die debietkant wees.
1 point
R288 000
R420 000
R312 000
R294 000
Clear selection
20.
Die totale bedrag wat op 20 November 2020 vir die uitreiking van aandele ontvang is, was:
1 point
R1 575 000
R1 599 000
R1 080 000
R1 170 000
Clear selection
21.
Die totale dividend wat op jaareinde betaal is, was:
1 point
R334 400
R321 200
R49 500
R370 700
Clear selection
MAATSKAPPYE: ANALISE EN INTERPRETASIE
22.
In watter volgorde word bedryfsbates op die Staat van Finansiële Posisie getoon?
1 point
Alfabetiese volgorde.
Dalende waarde-orde.
Toenemende waarde-orde.
Volgorde van likiditeit.
Clear selection
23.
Die korttermyngedeelte van langtermynlenings word aangedui as bedryfslaste op die Staat van Finansiële Posisie. Dit word gedoen om die langtermyn ____ van 'n maatskappy beter te ontleed.
1 point
likiditeit
winsgewendheid
opbrengs op belegging
risiko
Clear selection
Die volgende inligting is geneem uit die notas van die finansiële state van Whacky Bpk. op 30 Junie 2021, die laaste dag van die finansiële jaar: Beantwoord vraag 24.
24.
Die verandering in handel en ander betaalbares volgens nota 1 van die Kontantvloeistaat op 30 Junie 2021 is:
1 point
R15 000
R60 000
R16 000
R45 000
Clear selection
25.
Die bedryfskapitaalverhouding van 'n maatskappy word bereken as 2:1. Beide bedryfsbates en bedryfslaste styg met gelyke bedrae. Dit sal lei tot:
1 point
geen verandering in die bedryfskapitaalverhouding nie.
‘n toename in die bedryfskapitaalverhouding.
‘n afname in die bedryfskapitaalverhouding.
‘n verdubbeling van die bedryfskapitaalverhouding.
Clear selection
MAATSKAPPYE: ONTLEDING VAN GEPUBLISEERDE FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAE
Die volgende uittreksels is geneem uit die ouditverslag van NECSA (2018). Lees dit noukeurig en beantwoord vrae 26 tot 30.
26.
Hierdie mening is uitgespreek deur die _____ van NECSA.
1 point
HUB
HFO
interne ouditeur
eksterne ouditeur
Clear selection
27.
NECSA het volgens Uittreksel 1 'n mening ontvang wat die beste beskryf kan word as _____ te wees.
1 point
gekwalifiseerd
ongekwalifiseerd
weerhoudend
nadelig
Clear selection
28.
Die rekeningkundige owerheid in Uittreksel 2 verwys na die _____ van NECSA.
1 point
raad van direkteure
HFO
eksterne ouditeure
aandeelhouers
Clear selection
29.
Watter rekeningkundige beginsel word in Uittreksel 3 aangespreek?
1 point
Die afsonderlike regsentiteitsbeginsel.
Die lopende saakbeginsel.
Die paringsbeginsel.
Die wesenlikheidsbeginsel.
Clear selection
30.
Uittreksel 4 verwys na:
1 point
King Kode IV.
die rekeningkundige beleid van NECSA.
wetlike vereistes van die JEB.
die rol van die geoktrooieerde rekenmeester.
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. -
Terms of Service
-
Privacy Policy
Does this form look suspicious?
Report
Forms
Help and feedback
Contact form owner
Help Forms improve
Report