4. Watter van
die volgende is relevant om skuld as oninbaar af te skryf?
i. 'n Ouderdomsanalise van krediteure moet maandeliks gedoen word.
ii. Die spesifieke skuld wat oninbaar is, moet geïdentifiseer word.
iii. 'n Kredietklerk moet die afskrywing van die skuld goedkeur.
iv. 'n Kredietnota moet van die debiteur ontvang word.
v. Die joernaalinskrywing moet aangeteken word.
vi. Beide die Algemene Grootboek en die Debiteuregrootboek moet opgedateer word.