Vorm: Nuwe lidmate/ intrekkers
Welkom by die Gereformeerde Kerk Benoni.
Dankie dat jy biddend oorweeg het om by ons gemeente aan te sluit.
Mag jy/julle vinnig voel dat hierdie geloofsgemeenskap vir jou/julle 'n geestelike tuiste geword het.

Deur hierdie vorm so volledig moontlik in te vul sal lidmaat-administrasie en kommunikasie met jou/julle vergemaklik.
As eninge-iets op die vorm onduidelik is kan jy gerus Ronel by ronel@gkbenoni.co.za kontak en sal jou so spoedig moontlik antwoord.
Email address *
Next
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service