Hemelvaartdiens
Hiermee nooi ons u hartlik uit na ons Hemelvaartdiens op 13 Mei 2021 by ons Radiokansel kantoor in Kilnerpark, Pretoria. Voltooi asseblief die vorm hieronder indien u die diens sal bywoon.

Vir meer inligting oor ons Hemelvaartdiens, besoek gerus ons webblad by www.radiokansel.co.za of kontak asseblief vir Letsie van der Bank by (012) 334-1284 of letsie@radiokansel.co.za.
Naam en Van *
Kontaknommer *
E-posadres *
Hoeveel mense gaan kom? *
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy