Manne Aand - 25 Junie 18:00

Tema: Hoop, Keuses en deursettingsvermoe!

📍 Plek: Gereformeerde Kerk Heidelberg, Saal
🕠 Tyd: 17:30 vir 18:00

Kom geniet ’n inspirerende aand saam met oud-Springbok Jaco Kriel en Ds Werner Brotherton!

Die aand is gratis. Braaipakkies en vure word voorsien. Bring asseblief jou eie braaitoerusting, eetgerei en drinkgoed saam.

Almal is welkom! Bring gerus jou seun, pa, skoonpa of ’n vriend (of twee) saam. Hierdie geleentheid is oop vir elke man wat wil groei in sy verhouding met God én met ander manne.

Donasies is welkom - Diakonie bankrekening - Absa Tjek 50028018

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en Van
Kontak Nommer
Hoeveel gaan by woon?
1
2
3
4
5
6
Mans
Seuns O/12 jaar
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report