Opname oor GK Wapadrant se eredienste
Tydens die Covid inperkings het die gemeente deur geweldige uitdagings gegaan om nog steeds “Kerk” te probeer wees. Noudat ons weer met meer vryhede kan begin aangaan met ons normale funksionering, wil die Kerkraad ook eers die lidmate toets oor julle denke, voorkeure en opinies rakende die eredienste.

Beantwoord asb vir ons die volgende twee vrae hier aanlyn:
1) Sal jy dit tans dalk oorweeg om weer die eredienste te kom bywoon by die kerkgebou, al is daar nog die risiko van die Covid virus, maar daar is geen beperkings op bywoning getalle meer nie? *
Required
2) Watter erediens musiek styl sou jy nou verkies, na die Covid inperkings? *
Required
Enige kommentaar wat jy wil oordra aan die kerkraad rakende die eredienste:
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy