Kruislig Kerk | Sondag 19 Sept 2021 | 9:30
VOLTOOI ASB DIE REGISTRASIEVORM AS JY SONDAG DIE 9:30 TYD GAAN BYWOON

*** BEPERKING VAN 250 MENSE - ONS ONTMOET BUITE ONDER 'N TENT***

*** DAAR IS KINDERKERK ***

Neem kennis:
*As julle enige verkoue of griepsimptome Sondag-oggend ervaar, bly asseblief warm by die huis
*Kom ons probeer "physical distancing" (1.5m) handhaaf sodat ons "social togetherness" kan geniet
*Onthou (en dra) julle maskers
*Ons samekoms eindig 11:00
Volwassene 1 (Naam & Van) *
Volwassene 2 (Naam & Van)
Kind 1 (Naam & Van)
Kind 2 (Naam & Van)
Kind 3 (Naam & Van)
Next
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy