ANC misbruik COVID-19 om rasse-agenda teen kleinondernemings te dryf.
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die COVID-19-pandemie geraak word.
AfriForum moedig alle kleinondernemings wat nie aan hierdie vereiste voldoen nie, aan om die organisasie te kontak om namens hulle hierteen te veg.