ZOOM kursusse !

Kursus word aanlyn met Zoom aangebied.
Vooraf inskrywings is noodsaaklik.
Kursusse word slegs aangebied as daar minimum van 5 inskrywings is.
Kursusse word beperk op 5 kursusgangers.

Bevestiging van inskrywing sal per e-pos aan jou gestuur word.

Kursusse begin om 09h00 op die onderstaande datums.

Kursusse sal hoogstens 3 x 40 minute sessies wees.

Kursusgangers sal die oggend voor die kursus die Zoom ID en Password vir kursus ontvang per e-pos of SMS.

Email address *
Naam en Van: *
Gemeente: *
Epos: *
Het jy al voorheen 'n Winkerk kursus bygewoon ?
Wat is jou ondervinding in Winkerk
Datum wanneer jy kursus wil doen: *
Required
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy