Vanwyksvlei Stories
Deel jou idees, stories, verwagting. Gaan verder die goeie-ou-dae, wat kan ons kinders by jou leer? Wat het die gemeenskap vir jou vorming gedoen?

Alles word in ons "Besoekersboek" opgeteken. Jy bly anoniem as jy wil, anders aanvaar ons dat ons jou naam mag noem.

Ons sal jou bydrae taalkundig versorg, jy kan maar wild en wakker skryf!

Ons sal kyk na enigiets wat dalk iemand kan seer maak en indien ons so dink dit met jou uitklaar mits ons jou adres het. Anders sal ons dit nie publiseer nie.
Jou naam (maar..jy kan anoniem bly as jy wil)
e-pos adres
Nie regtig nodig nie, net as jy wil. Ons deel dit met niemand en jy het altyd die opsie om te onttrek
Telefoon
Net as jy rerig wil
My storie bydraes, idee, temas enigiets waarmee ons almal kan groei *
Vermy miskien vae dinge soos "volhoubaarheid.." , "Sinergie.." en ander dergelike niksseggende dinge.
Ek aanvaar die voorwaardes en werk saam in die gees dat ons iets moois hieruit wil skep *
Required
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google.