Jou sleutel tot sukses / Your key to success
Aan al die 2021 graad 7-leerders
Vanweë die feit dat die Covid-19-gevalle in skole toeneem, kan ons nie die risiko neem deur ouers op die terrein toe te laat nie. Ongelukkig gaan Jeugland nie in 2021 'n formele opedag aanbied nie. Ons gaan alles in ons vermoë doen om u die nodige inligting te verskaf om te verseker dat u die regte besluit neem vir u kind se toekoms.
Om te verseker dat alle relevante inligting onmiddellik met u gekommunikeer kan word, het ons u inligting nodig. Enige inligting wat verskaf word, sal vertroulik gehou word.
To all the grade 7 learner's of 2021.
Due to the fact that the Covid-19 cases are rising in schools we cannot take any risks by letting parents visit the school. Jeugland will not have a formal open day in 2021. We are going to do everything in our power to provide you with all the information needed to make the right decision for your kid’s future.
To ensure that all relevant information can be communicated promptly with you we need your information. Any information provided will be kept confidential.