Pretloop registrasie
Ons hou Basaar en 5km Pretloop op Saterdag 7 November 2020! Kom stap saam en bring gerus jou hondevriend aan 'n leiband om saam te stap. Medaljes sal uitgedeel word aan almal wat die wedloop voltooi!

07:00 Registrasie/betalings*
07:30 Wegspring

*Probeer asb om die korrekte kontantbedrag te bring of betaal met Snapscan.

Koste:
R50 per persoon
R20 per kind

Sien jou daar!
Naam en Van *
Epos adres *
Aantal volwassenes wat deelneem *
Aantal kinders wat deelneem *
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy