HFT GAUTENG OPE - 1 DESEMBER 2019
HFT Gauteng Ope vind plaas op Sondag 1 Desember te Embrace Venue, Kameeldrift Wes. Die koste beloop R150 per HFT skut wat twee ligas en middagete insluit en R100 vir FT skuts wat wil saamskiet wat ook twee rondtes en middagete insluit. Bykomende middagetes kan bestel word @ R50 per persoon. Geen inskrywings of ekstra ete bestellings sal op die dag aanvaar word nie. Slegs HFT liga skuts ontvang medaljes en deelnemerstrofees.
Email address *
AANGEBIED DEUR WONDERBOOM VELDTEIKENKLUB
Naam en Van *
Your answer
Selfoonnommer *
Your answer
HFT klas
FT klas
Inskrywing *
Hoeveelheid ekstra middagetes @ R50
Your answer
Bankbesonderhede:
Wonderboom Veldteikenklub
Standard Bank
Rekening no: 017 495 563
Tak: Gezina 014-845
Betalingsbewys: wonniesftclub@gmail.com
Verwysing: GO en JOU NAAM

A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy