Maandelikse geleenthede
Ons gemeente wil graag maandelikse geleenthede aanbied waar gemeentelede mekaar kan ontmoet en leer ken. Ons wil graag hoor wat jou en jou gesin se behoeftes en opinie is. Slegs een persoon per gesin moet asb die vorm voltooi.

Die vraelys het slegs 10 vrae en sal minder as 5 minute neem om te voltooi.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Om aan die POPI Wet 4 van 2013 se vereistes te voldoen, het ons as Gemeente u as lidmaat se toestemming nodig om onderstaande inligting te mag versamel en veilig te berg op PHG se stelsel. *
Required
Sal jy wil deelneem aan sosiale geleenthede vir gemeentelede?
Clear selection
Waar sal jy geleenthede wil bywoon? (Merk alle opsies wat van toepassing is)
Wat sal jou begroting wees vir so 'n geleenthede? (Merk alle opsies wat van toepassing is)
Hoeveel persone is daar in jou gesin wat sal deelneem aan sulke geleenthede? (Merk alle opsies wat van toepassing is)
Sal jy gebruik maak van ‘n oppasdiens by die gemeente terwyl jy ‘n geleentheid bywoon wat dalk nie gepas is vir kinders nie?
Clear selection
Merk asb al die geleenthede wat jy of jou gesin in belangstel.
Het jy dalk nog idees, voorstelle of opmerkings?
Hoe wil jy graag kommunikasie ontvang oor sulke geleenthede?
Gee asb jou naam en epos of kontak nommer, as jy inligting wil ontvang dmv whatsapp of epos.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy