BEMARKING - Kry jy die regte informasie
Vrae vir VERTEENWOORDIGERS en AGENTE

Dit is vir Akademiese navorsing - geen maatskappy het enige belang in die navorsing nie!

Die doel van die vraelys is om te toets hoe effektief inligting vanaf kliënte en die bedryf na maatskappye beweeg en hoe die maatskappye dit gebruik om beter diens aan hulle kliënte te lewer.

Dit sal net 5 minute neem
Die inligting is streng konfidensieel.
Daar is geen manier waarop jou antwoorde aan jou persoon gekoppel kan word nie
Selfs al verskaf jy jou e-pos kan ek nie die inligting aan jou naam koppel nie
Alle vrae is multikeuse
Afdeling 1 is algemene vrae (6 vrae)
Afdeling 2 handel oor inligting (5 vrae)
Jy kan enige vraag uitlaat as dit nie van toepassing is nie of jy dit nie wil antwoord nie

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Hoe oud is jy
Clear selection
Hoe lank is jy al in landboubemarking betrokke
Clear selection
Wat is die waarde van jou jaarlikse verkope
Clear selection
Hoeveel gereelde kliënte verkoop jy aan
Clear selection
In watter provinsie bemark jy primer
Watter tiepe produkte bemark jy
Clear selection
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy