ATKV-APPLOUS 2025 BESTELLINGS

ATKV-APPLOUS 2025 FINAAL:

PROFESSIONELE KLANKOPNAMES EN BEELDMATERIAAL

Hierdie jaar bied die vervaardigers verskeie opwindende opsies om jou professionele opnames van die ATKV-APPLOUS 2025-kooruitvoerings aan te koop.

Opsie 1: Spesiale Koorprogram – Blitsaanbod

Koste: R5000

Elke lied van jou koor se program word in hoëdefinisiebeeld geredigeer en met professioneel gemeesterde klank. Dit word binne 24 uur digitaal gestuur sodat dit onmiddellik gebruik kan word vir jou bemarkingsdoeleindes op sosiale media.

Please note: Orders for this option must be placed on or before 15 August 2025, or with enough time in advance, as you will receive the video within 24 hours after your payment is confirmed.

Opsie 2: Spesiale Koorprogram

Koste: R3500

Elke lied van jou koor word afsonderlik in hoëdefinisie-beeld geredigeer met professioneel gemeesterde klank. Dit kan dan gebruik word vir bemarkingsdoeleindes op sosiale media. Die produk sal twee weke ná die optrede digitaal gestuur word (20 Augustus 2025).
Bestel voor of op  2 Augustus 2025

  🎶 KYKNET KOOR-program 🎶
Kontak ons gerus om jou bestelling te plaas en steeds die ATKV 2025-optredemateriaal te bekom.  


Opsie 3: Redigering van 1 Lied

Koste: R1350 per lied

Een gekose lied word geredigeer met die nodige titels en professioneel gemeesterde klank. Dit sal dan binne twee weke digitaal gestuur word nadat bestelling en betaling ontvang is.
Bestel voor of op 15 Augustus 2025.


Opsie 4: Professionele Klankopname

Koste: R450 per lied

Klank van jou uitvoering word professioneel gemeester. Dit kan byvoorbeeld gebruik word vir radio-uitsendings. Dit sal begin September digitaal gestuur word.
Bestel voor of op 15 Augustus 2025.


Opsie 5: Al Vier Konserte Digitaal Gestuur

Koste: R450

Al vier konserte (soos wat dit uitgesaai is) word digitaal gestuur. Die aflewering kan middel Oktober verwag word. Kopiereg geld. Neem asseblief kennis dat ons staatmaak op u eerlikheid om hierdie produk nie te kopieer nie.

Bestel voor of op 15 Augustus 2025.


Opsie 6: Een Konsert Digitaal Gestuur

Koste: R150

Een konsert van u keuse word digitaal gestuur. Die aflewering kan middel Oktober verwag word. Kopiereg geld. Neem asseblief kennis dat die konsert slegs gedeel sal word via 'n aflaai-skakel aan die een persoon wat die konsertvideo gekoop het.

Neem asseblief kennis dat ons staatmaak op u eerlikheid om hierdie produk nie te kopieer nie.
Bestel voor of op 15 Augustus 2025.

Terme en Voorwaardes:
Alle MEDIA-plasings van die beeld- en klankmateriaal moet die volgende twee produksiehuise in die plasing noem:
#pierreenpauliproduksies en #dirktheronproductions vir die vervaardiging van die video.

Bankbesonderhede:

BP van Niekerk
Capitec Bank
Rekeningnommer: 1309845245
Takkode: 470010
Gebruik asseblief u naam en van as verwysing en stuur die betalingsbewys na pierrepauliproductions@gmail.com.

U sal weet dat die bestelvorm suksesvol ingehandig is as daar ’n boodskap op die skerm verskyn wat u bedank vir u bestelling. U sal ook ’n e-pos met ’n kopie van u vorm ontvang.


This year, the producers are offering various exciting options for purchasing professional recordings of the ATKV-APPLOUS 2025 Choir Performances.

Option 1:
24-Hour Delivery Special Choir Program Express Offer
Cost: R5000 (Excellent Marketing Tool for Your Choir)
Each song of your choir's program will be edited in high-definition video with professionally mastered audio. It will be sent digitally within 24 hours, making it immediately available for your marketing purposes on social media.
Please note: Orders for this option must be placed on or before 30 July 2025.

Option 2:
2-Week Delivery Special Choir Program Offer
Cost: R3500 (Marketing Tool for Your Choir)
Each song of your choir will be individually edited in high-definition video with professionally mastered audio. This can then be used for marketing purposes on social media. The product will be sent digitally two weeks after the performance (20 August 2025).
Order on or before: 2 August 2025.

Option 3:
Editing of 1 Song:
Cost: R1350 per song. 
One chosen song will be edited with the necessary titles and professionally mastered audio. It will be sent digitally within two weeks after your order and payment are received.
Order on or before: 2 August 2025.

Option 4:
Professional Audio Recording:
Cost: R450 per song. 
The audio of your performance will be professionally mastered. This can be used, for example, for radio broadcasts. It will be sent digitally within two weeks from when your order and payment are received.
Order on or before: 2 August 2025.

Option 5:
All Four Concerts: R450
All four concerts (as broadcast) will be delivered to you digitally. Delivery can be expected from middle October 2025. Copyright applies. Please note: We rely on your honesty not to copy this product.
Cost: R450.
Order on or before: 15 August 2025.

Option 6:
One Concert:
Cost: R150 per concert. 
One concert of your choice will be delivered to you digitally. Delivery can be expected from middle October 2025. Copyright applies. Please be aware that the concert video will be made available via a download link to the individual who purchased it.  Please note: We rely on your honesty not to copy this product.
Order on or before: 15 August 2025.

Terms and Conditions:
All media postings of the video and audio material must mention the following two production houses in the post: #pierreenpauliproduksies and #dirktheronproductions for the production of the video.

Bank Details:
BP van Niekerk, Capitec
Account No: 1309845245
Branch Code: 470010
Please use your name and surname as a reference, and send the proof of payment to pierrepauliproductions@gmail.com.
You will know that the order form has been successfully submitted if a message appears on the screen thanking you for your order. You will also receive an email with a copy of your form.

               

Aan ATKV-APPLOUS skole, organiseerders koorleiers, koorlede, ouers en enige iemand wat videos bestel het van die 2025 ATKV-APPLOUS produk:

Baie dankie dat u ’n video van die ATKV-APPLOUS 2025 finaal bestel het.

Terme en Voorwaardes:

  • Alle media-plasings van die beeld- en klankmateriaal moet die volgende twee produksiehuise in die plasing noem:
    #pierreenpauliproduksies en #dirktheronproductions (vir die vervaardiging van    die video).

       
  • U is welkom om die video vir persoonlike gebruik én vir u skool se bemarking op u eie sosiale mediaplatforms te deel, mits die bogenoemde produksiehuise korrek vermeld word.

       
  • Neem asseblief kennis dat geen buite-uitsaai-instelling die video mag gebruik of uitsaai    sonder ’n vooraf geskrewe ooreenkoms tussen die instansie wat die video wil uitsaai en die vervaardigers (Pierre en Pauli Produksies CC en Dirk Theron Productions) nie.


    © Pierre & Pauli Productions & Dirk Theron Productions – alle regte voorbehou; openbare gebruik of verspreiding vereis lisensie en krediet.

Vir meer inligting stuur u epos aan pierrepauliproductions@gmail.com

Nogmaals dankie vir u bestelling en ondersteuning.

Vriendelike groete
Pierre van Niekerk





Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Video
Naam en van *
Skool *
Dui aan watter opsies gekies word *
Required
Indien Opsie 3 of Opsie 4 gekies is, dui die naam van die lied/liede aan. 
Indien Opsie 5 of Opsie 6 gekies is, dui aan na watter epos die konsert gestuur moet word. 
Indien Opsie 6 gekies is, dui die datum van die konsert wat bestel word aan. 
Totale bedrag wat inbetaal is *
WhatsAppnommer vir kommunikasie *
*
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report