Berading: begeleiding tot 'n beter jy!
Rotskerk | h/v Lelie- en Dahliastraat | Proteahoogte | Brackenfell
021 981-0200
admin@rocksolid.org.za

Baie dankie dat jy ons gekies het om ‘n genesingspad saam met jou te stap. Jou geestelike en emosionele gesondheid is vir ons van primêre belang. Ons hoop om te sien dat gedurende ons tyd saam jou lewe ingrypend sal verander. Ons wil die volgende tyd gebruik om jou te begelei, maar dit is belangrik om te weet dat jou bydrae en samewerking uiters belangrik is tot jou persoonlike genesingsproses.

Neem kennis: Ons is pastorale beraders en nie geregistreerde sielkundiges of psigiaters nie. Ons werk egter nou saam met sielkundiges en psigiater. Ons baseer ons berading op die Woord van God, onder leiding van die Heilige Gees.


VUL ASSEBLIEF DIE VOLGENDE SORGVULDIG IN

Sign in to Google to save your progress. Learn more
A. PERSOONLIKE INLIGTING

Naam en van
*
Adres *
Selfoonnommer *
E-pos *
B. FAMILIE INLIGTING

Huwelikstatus
*
Required
Indien getroud - Naam van eggenote
*
Kontaknommer van eggenote *
Enige ander relevante inligting *

AGTERGROND TOT JOU SITUASIE

1.1 Beskryf asseblief jou huidige probleem.

*

1.2 Hoe lank ervaar jy al die probleem?

*

1.3 Wat het jy al gedoen om jou probleem op te los?

*

2.1 Het jy al enige ander pastorale versorgers, sielkundiges of psigiaters gesien omtrent hierdie probleem?

*

2.2 Vir hoe lank?

*

2.3 Wat was die rede dat jy berading gestaak het? 

*

2.4 Wat was hulle aanbevelings? 

*

2.5 Het jy hulle raad toegepas? 

*
Required

a. Indien NEE, wat is jou redes?

*

b. Indien JA, wat was die gevolge?

*

3. Gebruik jy enige medikasie vir jou probleem (bv. antidepressante, ens.)?

[MEDIKASIE: Ons werk ten nouste saam met medikasie en glo dat dit ook 'n hulpmiddel tot gesondheid is.]

*

4.Hoe lank gebruik jy al die medikasie?

*

5.  Wat is u verwagting van die beradingsessie?

*

6. Enige ander inligting wat u dink ons moet weet?

*

Is jy bereid om deur berading by Rotsgemeente te
werk en vir ten minste ses sessies te kom?

*
Required

Is jy bereid om vir die volgende ses maande saam
met die Gemeente 'n pad te loop?

*
Required

Ek vrywaar hiermee Rotsgemeente en sy personeel van enige aanspreeklikheid vir enige raad en ondersteuning wat aan my gegee is.

*
Met die indiening van hierdie vorm bevestig ek dat ek die bogenoemde gelees het en dit verstaan. *
Datum *
MM
/
DD
/
YYYY
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy