Die Doop is die seël dat die Heilige Gees, my 'n kind van God die Vader laat wees.
Vul asb. die hieropvolgende inligting in met die oog op die doopgeleentheid in ons gemeente. Ons benodig inligting van die ouers, die persoon wat gedoop word en ook op watter datum u wil doop.
Druk "Next" om te begin asb.