Wiskunde, Graad 2, Kwartaal 3, Toets 1
Hierdie toets is volgens die KABV-riglyne en kan vir hersiening gedurende September gebruik word. Dit is 'n selfnasientoets en die resultate sal dadelik na indiening beskikbaar wees. Die opstel van die toets deur vrywillige onderwysers word waardeer. Die persoonlike inligting, is opsioneel en dit wat verskaf word, word met geen ander persoon of instansie gedeel nie.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Wat is jou naam?
Opsioneel
Wat is die naam van jou skool?
Wat is die naam van jou provinsie?
Clear selection
Skryf die naam van hierdie getal 74
1 point
Breek die volgende getal op:  83
1 point
Clear selection
Bereken die volgende:
6 + 4 = _____
1 point
7 + _____ = 12
1 point
16 - 8 = _____
1 point
8 x 3 = ______                        
1 point
15 - _____ = 10
1 point
5 x 10 = ______
1 point
Rangskik hierdie getalle van die kleinste tot die grootste:
1 point
Captionless Image
Clear selection
Bereken:  24 + 35 = ______
2 points
Die helfte van 46 is ______
2 points
Daar is 15 appels aan 'n boom. Pak hierdie appels in 3 mandjies. Hoeveel appels sal in elke mandjie wees?
2 points
My ma het my R20 gegee. Ek het 'n worsrolletjie vir R10 en 'n koeldrank vir R6 gekoop. Hoeveel geld het ek oor?
2 points
Clear selection
Die boer gebruik 'n beker om sy emmer vol te maak. Elke beker maak die emmer vol tot by die volgende strepie. Hoeveel bekers water het die boer nodig om die emmer vol te maak?
1 point
Captionless Image
Clear selection
Hoeveel kwarte van die vorm hieronder is ingekleur?
2 points
Captionless Image
Clear selection
Watter horlosie hieronder se tyd is half 8?
2 points
Clear selection
Wat is die naam van die vorm hieronder?
1 point
Captionless Image
Trek 'n lyn van die 3D-vorm aan die linkerkant na die naam van die vorm aan die regterkant.
Kies die regte een hieronder.
3 points
Captionless Image
Clear selection
Voltooi die getalpatroon:  36, 39, 42, _____, _____, _____
2 points
Clear selection
Voltooi die getalpatroon: 95, 90, 85, _____, _____, _____
2 points
Clear selection
Voltooi die patroon:
Kies die regte een hieronder.
2 points
Captionless Image
Clear selection
Hieronder is die manier hoe die kinders in die klas elke dag skool toe gaan. Kyk na die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
Watter tipe vervoer word die meeste gebruik?
Kies uit die lys hieronder.
1 point
Clear selection
Hoeveel kinders gaan met motors en fietse skool toe?
2 points
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy