Sluit by die ATKV aan en wen R10 000
Die ATKV is mos ’n woes-lekker plek! As jy jou tussen tussen 14 Junie en 14 Augustus by die ATKV aansluit, staan jy ’n kans om R10 000 of een van twee lewenslange lidmaatskappe te wen. Jy moet vir ’n jaar jou lidmaatskap vooruit betaal om in aanmerking vir die prys te kom. Lidmaatskap beloop R1050 per jaar. B en V's geld.

Voltooi onderstaande vorm en die ATKV sal jou skakel om die aansoekproses af te handel.

Kyk ons jongste advertensieveldtog by die volgende skakel: https://www.facebook.com/ATKVSA/posts/4668821623147355
Naam
Telefoonnommer
E-posadres
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy