PRACTICING THE WAY - KURSUS
Ons nooi jou en jou gesin uit om saam met ons deel te neem aan hierdie opwindende geleentheid om saam geestelik te groei as dissipels van Jesus. Die kurus vind in drie blokke (aaneenlopende datums) plaas. Blok 1 is: 13, 20 en 27 Augustus. Blok 2: 10 en 17 September. Blok 3: 1, 8 en 15 Oktober. Vul gerus jou besonderhede hieronder in:
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en Van *
As jy en jou gesin kom vul asseblief die name en ouderdomme (indien kinders) hier in:
Kontaknommer *
Wil jy he ons moet vir jou 'n handleiding uitdruk teen R100? (elektroniese weergawe is gratis beskikbaar) *
Vrywillige bydra:
Clear selection
Whatsapp groep
Ek verbind myself:
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of NG Kerk Melville Gemeente.