Kursus Inskrywing
Kursus beskrywing:
------------------------------
* Kursusse word aanlyn met Zoom aangebied.
* MAAK ASB SEKER DAT U REKENAAR SE LUIDSPREKERS WERK, ANDERS GAAN U NIKS KAN HOOR NIE!!!
* Vooraf inskrywings is noodsaaklik.
* Kursusse het net beperkte aantal sitplekke, en bevestiging van jou inskrywing sal per e-pos aan jou gestuur word by onderstaande e-pos adres.
* Kursusse word op 'n "FIRST COME FIRST SERVE" basis volgemaak.
* Kursusse is op Woensdae. Elke Woensdag het 2 sessies en kursusgangers kan inskryf vir enige een van die twee of vir beide sessies. *** LW: As jy vir meer as een sessie wil inskryf, voltooi asb 'n inskrywing vir elke aparte sessie.
*     Eerste Sessie begin 09h00 - 10h30
**   Tweede Sessie begin 11h00 - 12h30
***  Elke sessie het 'n aparte Zoom Username en Password omdat dit tegnies twee verskillende kursusse is.
* Kursusgangers sal die dag voor die kursus die Zoom ID en Password vir die kursus ontvang per e-pos.

LW: ALLE GEMEENTES, BEHALWE VRYSTAAT EN NATAL GEMEENTES KAN INSKRYF VIR HIERDIE OPLEIDING.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Beskywings van kursusse
06 Julie 2022 (Sessie 1) - Byvoeg van Lidmate
06 Julie 2022 (Sessie 2) - Wysig van Lidmate
13 Julie 2022 (Sessie 1) - Argivering van Lidmate en Argief funksies
13 Julie 2022 (Sessie 2) - Tag en Filter, Tabeluitlegte en Blitsverslag
20 Julie 2022 (Sessie 1) - Vaste Verslae en Verslagskrywer
20 Julie 2022 (Sessie 2) - Bates, Besluite, Erediens en Verlofregister
27 Julie 2022 (Sessie 1) - Kategese Register
27 Julie 2022 (Sessie 2) - Vraag en Antwoord sessie oor enige Winkerk aangeleentheid

Datum *
06/07 (S1)
06/07 (S2)
13/07 (S1)
13/07 (S2)
20/07 (S1)
20/07 (S2)
27/07 (S1)
27/07 (S2)
Kies
Gemeente *
Noemnaam en  Van *
Selfoonnommer *
E-Pos adres *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy