Bewustheid oor organiese afval verbanning vanaf die stortingsterrein teen 2027 (insluitend kos- en tuinvullis)
Ons wil graag verstaan of inwoners van SBM bewus is daarvan dat organiese vullis verban sal word vanaf die stortingsterrein teen 2027, soos in plek gestel deur die Wes-Kaap Provinsiale Regering.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Is u bewus daarvan dat geen organiese afval (insluitend kos en tuinvullis) meer stortingsterrein toe mag gaan teen 2027 nie?
*
Sal u graag meer inligting wil ontvang oor hierdie verbanning van organiese afval na die stortingsterrein? 
*
In watter wyk woon u in SBM? 
*
Submit
Clear form
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy