FEDSAS Environmental Analysis: General Survey | Omgewingsanalise: Algemene Opname (2026)

Every four years, FEDSAS conducts a national Environmental Analysis to gain insight into the current education landscape and the realities facing schools.

Your participation helps us identify trends, challenges and opportunities affecting schools and improves our understanding of the environment in which our members operate.

All information provided will be treated anonymously and used only for research and analysis purposes.

There are two surveys: General and Financial. Click here to complete the Financial Survey.

To view the report of the previous Environmental Analysis, click here.

The questionnaire should be completed by the principal, administrative officer or school governing body (SGB) chair.

Please answer all questions based on the information available as at the date of completion, unless indicated otherwise.


-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

FEDSAS doen elke vier jaar ’n nasionale Omgewingsanalise om insig te verkry in die huidige onderwyslandskap en die werklikhede waarvoor skole te staan kom.

Julle deelname help ons om tendense, uitdagings en geleenthede wat skole raak te identifiseer, en verbeter ons begrip van die omgewing waarin ons lede funksioneer.

Alle inligting wat voorsien word, sal anoniem hanteer en slegs vir navorsing- en ontledingsdoeleindes gebruik word.

Daar is twee opnames: Algemeen en Finansieel. Klik hier om die Finansiële Opname te voltooi.

Om na die verslag oor die vorige Omgewingsanalise te kyk, klik hier.

Die vraelys moet deur die skoolhoof, administratiewe beampte of voorsitter van die skoolbeheerliggaam (SBL) voltooi word.

Beantwoord asseblief alle vrae op grond van die inligting wat op die datum van voltooiing beskikbaar is, tensy daar anders aangedui word.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Federation of Governing Bodies of South Africa.

Does this form look suspicious? Report