Ons KUIER weer saam...
...onder die liggies van Kruiskerk se Eikebome.
Ons wil jou nooi om saam te kom kuier, maar jy is ook welkom om rustig by jou huis te bly en jouself te bederf met smaaklike 'take-aways' wat jy kan afhaal by Kruiskerk(Die Khaya) of ons doen graag aflewerings.

Ons Kuieraand:
VRYDAG, 15 Oktober 2021
17:00 - 22:00
KRUISKERK (DIE KHAYA)
Ons kuier saam by Kruiskerk en braai heerlike BURGERS & CHIPS.
Julle is welkom om julle eie drinkgoed & glase te bring - daar sal koeldranke te koop wees vir die kinders.
Ons gaan ook lekker ROOMYSE verkoop vir nagereg!

Kyk ook na ons bestellings vir wegneem/aflewering as jy eerder graag tuis wil kuier.

WYSE VAN BETALING: Kontant en/of Snapscan by Kruiskerk.


As jy saam kuier, dui asb duidelik aan watter grootte burger jy wil neem:
Sign in to Google to save your progress. Learn more
150g Gourmet Beef Burger(+ tamatie, blaarslaai, kaas, gebraaide uie, gherkins & souse) & Chips - R65/burger
150g Gourmet Beef Burger & Chips
Clear selection
100g Kiddies Beef Burger(+ kaas & souse) & Chips - R45/burger
100g Kiddies Beef Burger & Chips
Clear selection
TAKE - AWAYS: daar is 3 opsies vir take-aways (Kerrie & Rys, Hoenderpastei & slaai en Vegetariese quiche en slaai). Take-aways kan opgetel word tussen 17.00 - 19.00 by die Kruiskerk (Die Khaya) of ons bring dit graag vir jou by die huis. Dui asb jou keuse aan:
VIR AFLEWERINGS: dui asb jou volledige adres aan.
Kerrie & Rys - R50:
Kerrie & Rys
Clear selection
Hoenderpastei & Slaai - R55:
Hoenderpastei & slaai
Clear selection
Vegetariese quiche & slaai - R50
Quiche & slaai
Clear selection
Naam: *
Kontaknommer: *
E-posadres: *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Stellenbosch High School. Report Abuse