NG Gemeente Florauna Sensus
Opdateer van Databasis Inligting
Hierdie vorm moet asseblief deur Gesinshoofde voltooi word. 

POPIA toestemming:

NG Gemeente Florauna sal alle redelike maatreëls tref om die persoonlike inligting van gebruikers te beskerm en vir die doel van hierdie vrywaring sal “persoonlike inligting” gedefinieer word soos uiteengesit in die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000 (“PAIA”) en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting , Wet 4 van 2013 (“POPI”)

Deur die "POPIA" blokkie te voltooi verleen u toestemming aan die gemeente om u inligting in die Winkerk data-program te berg vir solank as die Gemeente en/of Sinode die inligting benodig en die data te gebruik om gemeentelike aktiwiteite uit te voer en u te bedien.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *

Ek is nie meer 'n lidmaat van NG Florauna nie. 

Laat weet ons asseblief by watter u gemeente tans inskakel deur die besonderhede in die heel laaste veld (Algemene kommentaar) van hierdie vorm in te vul.  Ons verwyder u inligting so spoedig moontlik.

Clear selection
Hoe kan ons met u kommunikeer?
Dui asseblief aan op watter WhatsApp groepe u graag geplaas wil word
DEBIETORDER INLIGTING
Indien iemand in u gesin reeds 'n debietorder by die gemeente het, benodig ons asseblief die volgende inligting:  Naam, Van en ID nommer van persoon in wie se naam die debietorder tans geloods word.
Naam en Van
ID Nommer 
GESINSHOOF INLIGTING
Voltooi asseblief inligting van Gesinshoof
Popia toestemming verleen deur: *
Van (Gesinshoof) *
Volle name (Gesinshoof) *
Noemnaam (Gesinshoof) *
Lidmaatstatus (Gesinshoof) *
Telefoonnommer (Gesinshoof) *
E-pos adres (Gesinshoof) *
Woonadres  (Gesinshoof) *
Geboortedatum  (Gesinshoof)
MM
/
DD
/
YYYY
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of NG Kerk Florauna.

Does this form look suspicious? Report