Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb die onderstaande vorm.
SPANNE: Seuns: o.9 A, B
o.11 A
o.13 A
PLEK: Laerskool Sunningdale
VERTREKTYD 13:40 (o.9) 14:00 (o.10 - o.13)
TERUG BY SKOOL: ±17:45
SPORTDRAG (Seuns):
• Blou kortbroek en rugbytrui
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin guards en mondskerms
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)