Aanlyn Bybelstudie
Dankie aan elkeen wat belangstelling gewys het in 'n aanlyn Bybelstudie geleentheid met Ds Hettie! Die eerste Bybelstudie sal afskop op Dinsdag 8 Junie om 19:30. Indien jy graag deel wil wees van hierdie aanlyn gemeenskap, los asb jou kontak inligting hieronder sodat Hettie jou nader aan die tyd kan kontak met die nodige inligting.
Naam en Van *
Epos adres *
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy