Afrikaans Vraelys
Om ons gemeenskap te verbeter wil ons graag ons Radio Stasie ook verbeter. Voltooi asb die vrae eerlik. Ons waardeer jou tyd.
Naam
Your answer
Van
Your answer
Selfoonnommer
Your answer
Epos
Your answer
Ouderdoms Groep
LSM (Lewenstandaard Vlak) - (gesamentlike huishouding inkomste min of meer per maand)
Tuisdorp
Your answer
Luister jy na Radio Laeveld? 100.5FM Radio Laeveld?
Indien nie, hoekom nie?
Your answer
Indien wel, kon jy 'n verskil/verandering by die stasie waarneem oor die laaste jaar?
Indien JA, wat dink jy van die verandering?
Your answer
Hoe sou jy die beeld van die stasie beskryf? Wat is die eerste gedagte wat by jou opkom as jy aan die stasie dink?
Your answer
Vind die musiek op 100.5FM in die algemeen aanklank by jou?
Watter tipe musiek wil jy meer van hoor?
Your answer
Watter tipe musiek wil jy minder van hoor?
Your answer
Wat is jou musiek voorkeure?
Afrikaanse of Engelse Musiek?
Watter "Era" musiek verkies jy?
Watter "Styl" musiek verkies jy?
Voel jy die onderwerpe waaroor gesels word is relevant tot die gemeenskap?
Wat kan 100.5fm doen om meer relevant ten opsigte van die gemeenskap te wees?
Your answer
Dui aan watter van die volgende temas of onderwerpe is van belang vir jou?
Watter manier gebruik u graag om interaktief met die omroepers te kommunikeer?
Watter tyd van die dag luister u meeste na 100.5FM?
Hoeveel ure gemiddeld per dag luister jy na 100.5FM?
Waar luister u die meeste na 100.5FM?
Hiermee gee ek toestemming dat Radio Laeveld my kontak in die toekoms via epos of sms vir inligting aangaande die Radio Stasie en of promosies
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Additional Terms