Graad R sonder werkskaarte - werkswinkels
Welkom by die inskryfvorm vir die Graad R sonder werkskaarte werkswinkel. Hierdie vorm is nie 'n bevestiging of bespreking van jou plek tydens die werkswinkel nie. Jou plek is eers bevestig met betaling.

Besprekings en betalings moet 5 werksdae voor die werkswinkel gefinaliseer word.

Kansellasie beleid. Geen gelde kan terugbetaal word indien kansellasie nader aan die werkswinkel datum as 5 werksdae plaasvind nie.

Email address *
Naam en van (gebruik asb die naam en van wat op die faktuur moet kom. Bv. jou skool se naam , jou graadhoof se naam. Dis tipies die persoon verantwoordelik vir die betaling) *
Your answer
Selnommer : (Hierdie nommer moet op whatsapp beskikbaar wees vir verdere kommunikasie na betaling) *
Your answer
Kies jou werkswinkel : (Alle werkswinkels kos R550/persoon) *
Required
Vir hoeveel persone wil jy graag bespreek? *
Hoe wil jy graag jou faktuur ontvang? *
Required
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This form was created inside of Oasis Klub.