Gemeentekamp Bespreking 13 - 15 Sep 2024
Tema:
Datum 13 tot 15 September
Waar: Lekoa Lodge - Villiers
Kamp plek - R150 pppn
Chalets verblyf - R550 pppn

Doen asb bespreking per gesin / groep wat wil saamwoon- die organiseerders sal die kamerindelings doen na gelang van groepe en behoeftes volgens ouderdom
 
Elke persoon betaal vir eie verblyf en moet 'n vleisie saam bring vir Vrydag se bring en braai, bykosse word voorsien. 
Die GBK (Gemeentebyeen komskommisie) sorg vir Saterdag se saal huur en alle etes vir saterdag. 

Donasies aan die GBK sal waardeer word.

Vir Navrae skakel Leon Grobler 083 295 4704  of Dirkie Grobler 082 641 9184

Program:

Vrydag 1 Sep 
18:00 - Program begin - Kort inleiding vir Tema
19:00 - Bring en Braai - Bykosse word voorsien

Saterdag 14 Sep
7:00     Ontbyt - alles word voorsien
8:00     
9:00     
10:00   koffie, tee en koekies
11:00   
12:00
13:00  Heerlikke boerewors rolle vir middag ete   
18:00 - Aand program
19:00 - Spitbraai - alles word voorsien

Sondag 15 Sep
Elkeen sorg vir eie ontbyt
8:00 vertrek na kerk (kampklere welkom)

 
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam van gesin of groep *
Kontaknommer (selfoon) *
Watter oorslaap fasiliteite verlang u? *
Required
Wat gaan u bywoon en aantal  *
Geen
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Vrydag aand Bring en Braai
Vrydag aand oorslaap
Saterdag oggend Ontbyt
Saterdag middag ete
Saterdag aand ete
Saterdag aand oorslaap
Enige opmerkings *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy