Ons bid 24 ure saam op 14-15 November
Kies asseblief jou uur en sluit by ons aan vir gebed en verootmoediging. 50 Deelnemers het aangeteken - en daar is nog net 60 ure voor die gebedswaak Saterdagoggend 07:00 begin.

DIE VOLGENDE TYE IS NOG LEEG - 14:00 en 15:00 / 18:00 en 24:00

Wie gaan hierdie gapings vul - is daar net 4 gemeentes wat elk sal 'commit' vir NET EEN UUR?
Ons vertrou op die Here om gebedstryders te voorsien om die 4 ure wat nog oop is ook te vul.

Gebede fokus om die Here se leiding te soek in die moeilike proses waarin gemeentes hulle bevind met die teenstrydige besluite deur die Algemene Sinode - ook die voortslepende geweld en misdaad in die land.

Gebedsriglyne: Kliek hier >> https://bit.ly/2HB7l8z 

Riglyne om saam die aangesig van die Here op te soek net waar jy is. Elkeen wat aanteken is self verantwoordelik om sy/haar onderneming met die Here na te kom.
Teken jou datum en tyd aan op jou kalender en stel jou wekker of selfoon.

Kontak asseblief die Admin(s) van jou groep of kerkkantoor indien jy nie regkom nie. Vra iemand om jou jou naam op die lys te sit.

Dit sal interessant wees om te sien van waar in die land (of buiteland) oral gebede sal uitgaan na die Here
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Voornaam en Van *
Kies jou Tydgleuf *
In watter dorp, stad of distrik woon jy?
Gemeente (opsioneel)
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Book Accommodation Online. Report Abuse